65400
65400
/
  1. Genade van die liefde

From the album 7de Hemel (2006)

In cart Not available Out of stock

Written and composed by Chris Chameleon

Lyrics

dis waarskynlik die ses en veer-
tig miljoenste keer dat n ge-
dig oor die liefde
haar weg deur die siel
van n man as n lied uitvind

ek verklaar my dan hier tot slaaf
of koning of wat dit haar behaag
in diens van die liefde
in al haar fasette
want ses letters
is nie veel nie.

en sy vra nie veel nie
die liefde vra alles
en dis wat so salig is:
om in haar hande, oorgelewer
aan die genade van die liefde
te lewe!

deur Chris Chameleon