Guestbook

Add message

Add your message

  • Hendri

    Hendri Pretoria

    Sensor as jy moet... Goeie fok hierdie man kan sing!!!

    Sensor as jy moet... Goeie fok hierdie man kan sing!!!

  • analize.theron@gmail.com

    analize.theron@gmail.com Randburg

    Hi, Chris, ek wil net dankie sê vir jou Herleef album. Dit is uitsonderlik. Jy is geniaal. Ek is seker Jesus se tone krul om van lekker kry. Op 'n ligter noot; na aanleiding van jou facebook booskap vandag: moenie bekommerd wees nie. Aan manlikheid skiet jou beeld nie te kort nie - eintlik heel sexy. :-) Mag 2014 vir jou geseënd en vol ongekende vreugdes wees! Analize

    Hi, Chris, ek wil net dankie sê vir jou Herleef album. Dit is uitsonderlik. Jy is geniaal. Ek is seker Jesus se tone krul om van lekker kry. Op 'n ligter noot; na aanleiding van jou facebook booskap vandag: moenie bekommerd wees nie. Aan manlikheid skiet jou beeld nie te kort nie - eintlik heel sexy. :-)

    Mag 2014 vir jou geseënd en vol ongekende vreugdes wees!

    Analize

  • Eileen & Elri (6jr)

    Eileen & Elri (6jr) Naboomspruit

    Hi Chris, jou musiek is stunning!!!! Ons geniet die TV programme waar in jy is. n Reis na gister en vannaand se program is besonders. Jy is amazing talentvol. Limpopo wag vir jou

    Hi Chris, jou musiek is stunning!!!! Ons geniet die TV programme waar in jy is. n Reis na gister en vannaand se program is besonders. Jy is amazing talentvol. Limpopo wag vir jou

  • ronel

    ronel Despatch

    Hallo. Ek het twee jong manne in my huis wat onlangs afgesê is deur hule girls en toe soek ek iets om hul samehorigheid te beklemtoon aangesien hul nou altwee in die pyn verkeer. Ek kom toe af op Staan my by, en die het nou hulle twee se saamsing song geword in solidariteit van die verlatenes in hul liefdes. Ek luister elke oggend na jou weergawe van Ps 48 op my rekenaar wanneer ek dit aansit in die oggend. Dit sit blydskap in my hart vir die dag. Voorspoed. Is daar nie lirieke wat jy kan uitdink vir die Alhambra nie? Dis vir my so pragtig. Laat mens verlang na iemand wat jy nie ken nie.

    Hallo. Ek het twee jong manne in my huis wat onlangs afgesê is deur hule girls en toe soek ek iets om hul samehorigheid te beklemtoon aangesien hul nou altwee in die pyn verkeer. Ek kom toe af op Staan my by, en die het nou hulle twee se saamsing song geword in solidariteit van die verlatenes in hul liefdes. Ek luister elke oggend na jou weergawe van Ps 48 op my rekenaar wanneer ek dit aansit in die oggend. Dit sit blydskap in my hart vir die dag. Voorspoed. Is daar nie lirieke wat jy kan uitdink vir die Alhambra nie? Dis vir my so pragtig. Laat mens verlang na iemand wat jy nie ken nie.

  • Alicia Deyzel

    Alicia Deyzel Uitenhage

    Hi Chris, dis ek Alicia wat altyd by Barkley teater is met die loopraam, as alles goed gaan, sien ek jou Desember maand, het klaar my plek bespreek. Kan nie wag vir jou nuwe cd genaamd, "Herleef" nie. Jy rock!!!! Ek het al cd's en dvd's soos jy weet, mooiste liedjies vir my is Sterredank, Wishbone, Wrong turn en As jy weer skryf. Mooi bly en hou so aan! Jy is 'n GROOT inspirasie vir. Be good and never change! God Bless x:love::)

    Hi Chris, dis ek Alicia wat altyd by Barkley teater is met die loopraam, as alles goed gaan, sien ek jou Desember maand, het klaar my plek bespreek. Kan nie wag vir jou nuwe cd genaamd, "Herleef" nie. Jy rock!!!! Ek het al cd's en dvd's soos jy weet, mooiste liedjies vir my is Sterredank, Wishbone, Wrong turn en As jy weer skryf.

    Mooi bly en hou so aan! Jy is 'n GROOT inspirasie vir.

    Be good and never change!

    God Bless xlovesmile

  • joanriekert

    joanriekert Pretoria

    Chris, 'n jarelange droom bewaarheid om jou Donderdagaand by Rademeyers te kon BELEEF. Dit was meer genotvol om jou in lewende lywe te sien en hoor as wat ek ooit kon droom. Jou CD "Klasieke Cameleon" luister ek nou dikwels na. Baie dankie vir 'n wonderlike aand se musiek. :laugh:

    Chris, 'n jarelange droom bewaarheid om jou Donderdagaand by Rademeyers te kon BELEEF. Dit was meer genotvol om jou in lewende lywe te sien en hoor as wat ek ooit kon droom. Jou CD "Klasieke Cameleon" luister ek nou dikwels na. Baie dankie vir 'n wonderlike aand se musiek. laugh

  • Sara1971

    Sara1971 Hoppers Crossing, Vic

    Was at your show last night in Geelong, Aus. All I can say is "Officially Addicted". XXX;)

    Was at your show last night in Geelong, Aus. All I can say is "Officially Addicted". XXXwink

  • Jason

    Jason PTA

    Hi Chris! Your music is outstanding! It would be great if tabs were made available so that people can learn to play and share your great music! dankie en geniet:D

    Hi Chris!
    Your music is outstanding! It would be great if tabs were made available so that people can learn to play and share your great music!
    dankie en genietbiggrin

  • Lize

    Lize Kaapstad

    Hi Chris, ek het jou nog-op reis na gister- gesien!!:)Ek is mal oor jou musiek en ek wil so graag na jou konserte toe gaan en jou ontmoet*... Mooi bly... Xxx...:laugh:

    Hi Chris, ek het jou nog-op reis na gister- gesien!!smileEk is mal oor jou musiek en ek wil so graag na jou konserte toe gaan en jou ontmoet*... Mooi bly... Xxx...laugh

  • AA uit Rustenburg

    AA uit Rustenburg Tarentaal teater

    Magtag man! Jou show by Tarentaal in Rustenburg vrydagaand was skitterend! Ons het jou en Sarel Fourie vreeeeeeslik geniet! Ons maagspiere is nou nog seer gelag. Dankie vir 'n lekker lag en saamsing aand. Geseende dag vir jou verder. Mag ons jou sommer gou weer in Rustenburg sien!!!!!! A + A van noord wes:D

    Magtag man! Jou show by Tarentaal in Rustenburg vrydagaand was skitterend! Ons het jou en Sarel Fourie vreeeeeeslik geniet! Ons maagspiere is nou nog seer gelag. Dankie vir 'n lekker lag en saamsing aand. Geseende dag vir jou verder. Mag ons jou sommer gou weer in Rustenburg sien!!!!!!
    A + A van noord wesbiggrin