Guestbook

Add message
  • Roelene Carleton

    Roelene Carleton Scotland, United Kingdom

    Ai man ek moet se die nuwe album klink so so goed. Eks mal oor die nuwe webblad, en ek het so pas die nuwe album gekoop so ek sien so daarna uit om dit klip hard in my huis te speel. Hie hie die bure verstaan nie my taal nie so dis nog beter. You go from strength to strength. Jy het wonderlike stem wat so baie mense aantrek en tref. Jy moet net so aanhou en kom tog asseblief Skotland toe. Ek het goeie musiek nodig, red my.

    Ai man ek moet se die nuwe album klink so so goed. Eks mal oor die nuwe webblad, en ek het so pas die nuwe album gekoop so ek sien so daarna uit om dit klip hard in my huis te speel. Hie hie die bure verstaan nie my taal nie so dis nog beter.
    You go from strength to strength. Jy het wonderlike stem wat so baie mense aantrek en tref. Jy moet net so aanhou en kom tog asseblief Skotland toe. Ek het goeie musiek nodig, red my.

  • Koert

    Koert Goodwood

    great site... (maar hoekom maak die wallpaper so snaaks in die middel?):confused:

    great site... (maar hoekom maak die wallpaper so snaaks in die middel?)confused

  • Sandra

    Sandra UK, platteland

    Ag nee Chris, Jy maak sulke mooi musiek en dan gaan draai jy net in Europa, wat van ons arme taal-gefrustreerde Boerkinders hier op die modder-eiland. Wanneer kom maak jy weer vir ons musiek hier? Mooiste dag vir jou en joune Sandra ;)

    Ag nee Chris,
    Jy maak sulke mooi musiek en dan gaan draai jy net in Europa, wat van ons arme taal-gefrustreerde Boerkinders hier op die modder-eiland. Wanneer kom maak jy weer vir ons musiek hier?

    Mooiste dag vir jou en joune
    Sandra wink

  • Brian

    Brian Melbourne

    Hi Chris Uitstekende nuwe site!

    Hi Chris

    Uitstekende nuwe site!

  • margo

    margo Sodwana Bay, Kwa Zulu Natal

    You really have got the right idea - this is great!:D

    You really have got the right idea - this is great!biggrin

  • Mariana

    Mariana Benoni

    Dankie vir die mooi stukkie musiek as voorsmakie en die pagtige foto daarby.

    Dankie vir die mooi stukkie musiek as voorsmakie en die pagtige foto daarby.

  • Maryna

    Maryna Bloemfontein

    Nuwe website is great!:agree:

    Nuwe website is great!agree

  • Pascal

    Pascal Middelburg

    Love the new site! Good work babes! :agree:

    Love the new site! Good work babes!
    agree

  • Slordige Meisie

    Slordige Meisie Nuevo Mexico

    Dankie my skat!

    Dankie my skat!

  • Noelie

    Noelie Albuquirky

    Welcome! Welkom! Bienvenidos!:love:

    Welcome! Welkom! Bienvenidos!love