Guestbook

Add message

Add your message

  • Mariana Swanepoel Nel

    Mariana Swanepoel Nel Bloemfontein

    Baie dankie vir wat jy vir die Afrikaanse musiek doen en beteken. Dis vir my altyd 'n plesier om na jou te luister! Baie geseênde Kersfees. Mag 2012 vir jou mooi dinge, baie mooi musiek, liefde en vrede inhou. Mag die muse nooit ophou nie. Christusgroete. Tannie Mariana.

  • Pieter

    Pieter Pretoria

    Hallo Chris, Ek was hierdie week met besigheid in Kampala. Toe ek in spitsverkeer in die taxi sit, sien ek 'n banier - 'X-mas show with Jose Chameleon'. Uganda het blykbaar ook 'n Chameleon-ster. Is dit dalk familie...? :)Groete

    Hallo Chris,
    Ek was hierdie week met besigheid in Kampala. Toe ek in spitsverkeer in die taxi sit, sien ek 'n banier - 'X-mas show with Jose Chameleon'. Uganda het blykbaar ook 'n Chameleon-ster. Is dit dalk familie...? smileGroete

  • Elna

    Elna Pretoria

    Hello Chris ek het jou eendag raak gedrink by Oppikoppi en Tassies. Jy is amazing. kan nie wag om elke dag by die huis te kom om Ontvlugting te luister nie. kan nie Donderdag aand Firkin toe kom nie, so sien jou volgende jaar weer. Geniet Nederland.:love:

    Hello Chris ek het jou eendag raak gedrink by Oppikoppi en Tassies. Jy is amazing. kan nie wag om elke dag by die huis te kom om Ontvlugting te luister nie. kan nie Donderdag aand Firkin toe kom nie, so sien jou volgende jaar weer. Geniet Nederland.love

  • Natasha

    Natasha Johannesburg

    Hi Chris, Baie dankie vir 'n uitstaande opvoering, weereens, gisteraand by die Atterbury Teater. Ons het dit verskriklik baie geniet en kan nie wag vir die volgende vertoning nie. Laat dit goedgaan met jou en ek wens jou alle seeninge en voorspoed toe. Groete.:)

    Hi Chris, Baie dankie vir 'n uitstaande opvoering, weereens, gisteraand by die Atterbury Teater. Ons het dit verskriklik baie geniet en kan nie wag vir die volgende vertoning nie. Laat dit goedgaan met jou en ek wens jou alle seeninge en voorspoed toe. Groete.smile

  • Charl Venter

    Charl Venter Bloemfontein , RSA

    Dankie vir die musiek op jou weblad. Geniet dit vreeslik. :)

    Dankie vir die musiek op jou weblad. Geniet dit vreeslik.
    smile

  • Carla

    Carla Netherlands

    Hi Chris! Be assured that I enjoy every decibel of your voice and every fibre of your appearance! I'm looking very forward to hearing and seeing you again in 2012 in the Netherlands! With love, Carla

    Hi Chris!

    Be assured that I enjoy every decibel of your voice and every fibre of your appearance! I'm looking very forward to hearing and seeing you again in 2012 in the Netherlands!

    With love,
    Carla

  • Hans

    Hans NL -Zwolle

    Hoi Chris ! Hebben 'Ogterop' in Meppel geboekt! Geweldig dat je weer naar Nederland komt, al te lang je niet gezient ! Zin in ! Dankjewel voor je mooie muziek en je teksten die je gewoonweg raken !! Hi Chris ! Booked 'Ogterop' in Meppel !!!! Just great you're coming to the Netherlands again, been too long since we've seen you. Looking forward to it ! Thank you for beautiful music and lyrics which touch one's soul.

    Hoi Chris ! Hebben 'Ogterop' in Meppel geboekt! Geweldig dat je weer naar Nederland komt, al te lang je niet gezient ! Zin in ! Dankjewel voor je mooie muziek en je teksten die je gewoonweg raken !!

    Hi Chris ! Booked 'Ogterop' in Meppel !!!! Just great you're coming to the Netherlands again, been too long since we've seen you. Looking forward to it ! Thank you for beautiful music and lyrics which touch one's soul.

  • Valeria

    Valeria Italy

    I always believed that you would be able to do it... ;)

    I always believed that you would be able to do it... wink

  • Barkies

    Barkies Bellville

    Jou webwerf is 'n vars bries met die klankstroom van jou liedjies. Goeie idee wat mens gereeld sal laat terugbesoek. Het vandag jou nuwe "Ingrid Jonker" album gekoop. Dit gaan defnitief groei. Dankie vir jou harde werk om Afrikaans te laat pols. Mooi loop ou maat.