Guestbook

Add message
  • Anita

    Anita Uitenhage

    Jou die 1ste keer sien optree gisteraand, WOW! Die beste deel was na die tyd toe ek met jou gesels het (my geheim wat ek oor jou met jou kon deel);):blush: Ag jy is so sweet.

    Jou die 1ste keer sien optree gisteraand, WOW! Die beste deel was na die tyd toe ek met jou gesels het (my geheim wat ek oor jou met jou kon deel)winkblush
    Ag jy is so sweet.

  • Helena Stoltz

    Helena Stoltz Durbanville

    Chris ons lief jou musiek en talent terdee!!! Op watter cd kan ek jou liedjie eiland vind? Kom kuier tog gou weer by ons! :love:;):D:

    Chris ons lief jou musiek en talent terdee!!! Op watter cd kan ek jou liedjie eiland vind? Kom kuier tog gou weer by ons! lovewinkbiggrin:

  • Rianie Kriel

    Rianie Kriel Bloemfontein

    Jou musiek is fantasties, uniek en tog so geheimsinnig. Dis altyd lekker om mens in te leef in jou woorde en kalm te raak. Dankie:)

    Jou musiek is fantasties, uniek en tog so geheimsinnig. Dis altyd lekker om mens in te leef in jou woorde en kalm te raak. Dankiesmile

  • Hennie

    Hennie Boksburg

    Chris, jy is die beste ding wat nog met Afrikaanse musiek gebeur het, Nee..., jy is die beste ding wat nog met Afrikaans gebeur het! Jy is uiters talentvol, hou aan dig,skryf, komponeer, sing, optree..., net wees wie jy is!!!!

  • Gerda Roux

    Gerda Roux Pretoria

    Het jou vertoning by die BArnyard in PArkview bygewoon. Uitstekend en genotvo. Ek het dit so geniet om te kyk hoe jy die kitaar speel en sing en "interact" met jou gehoor. Jy IS baie talentvol en ons geniet jou musiek baie

  • Carike van Heerden

    Carike van Heerden Centurion

    Ek het jou dvd opname van Klank van jou oë bygewoon, ek was nog nooit so in vervoering nie. Hoop om die week die DVD te bestel.

    Ek het jou dvd opname van Klank van jou oë bygewoon, ek was nog nooit so in vervoering nie. Hoop om die week die DVD te bestel.

  • Isabel

    Isabel Randpark Ridge

    Het show Vrydagaand bygewoon. Jou uitsonderlike godgegewe talent is verstommend! Baie dankie

    Het show Vrydagaand bygewoon. Jou uitsonderlike godgegewe talent is verstommend! Baie dankie

  • lalie03

    lalie03 Klerksdorp

    Hi Chris!, Ek het jou artikels begin lees in die By en geniet jou insig baie! Jy moet jou blog bietjie update! :)

    Hi Chris!, Ek het jou artikels begin lees in die By en geniet jou insig baie! Jy moet jou blog bietjie update!

    smile

  • annelie

    annelie kaapstad

    Jy is 'n baie talentvolle sanger wat so 'n wye genre kan sing. Jou "Dreams" saam met die Drakies by Aardklop was puik!

    Jy is 'n baie talentvolle sanger wat so 'n wye genre kan sing. Jou "Dreams" saam met die Drakies by Aardklop was puik!

  • Christine

    Christine Durban

    I heard you at the White Mountain Music Festival and was blown away!!! It was incredible thanks for coming down to KZN!!!

    I heard you at the White Mountain Music Festival and was blown away!!! It was incredible thanks for coming down to KZN!!!