Guestbook

Add message
  • Mandie

    Mandie Jhb

    Ongelooflike talent!Om na jou te luister neem my na "waters van rus":D Ps(Kom asseblief meer Gauteng toe):bawling:

    Ongelooflike talent!Om na jou te luister neem my na "waters van rus"biggrin
    Ps(Kom asseblief meer Gauteng toe)bawling

  • Lourens

    Lourens Edenvale

    Begaafde jong man, jy kan maar!!! Daar is nie veel sangers, skrywers wat kan doen wat jy kan nie. Hou blink kant bo!!!

    Begaafde jong man, jy kan maar!!! Daar is nie veel sangers, skrywers wat kan doen wat jy kan nie. Hou blink kant bo!!!

  • Natasha

    Natasha Edenvale, Johannesburg

    Baie dankie vir 'n wonderlike vertoning gisteraand, Chris. Jy is regtig 'n inspirasie vir elke Afrikaanssprekende persoon. Dankie dat jy so mooi na ons taal kyk en dit ook so uitleef en na die publiek oordra. Hoop daar is nog baie vertonings en nuwe vrystellings op pad!! Sterkte met die pad voorentoe. Hou die blink kant bo!!!

  • Desire Wright

    Desire Wright Pretoria

    Ek is MAL oor die liedjie "As jy weer skryf". Jy het die woorde, die musiek en in totaliteit die hele liedjie laat vloei met krag en aanraking. Amazing!!!!!!

    Ek is MAL oor die liedjie "As jy weer skryf". Jy het die woorde, die musiek en in totaliteit die hele liedjie laat vloei met krag en aanraking. Amazing!!!!!!

  • Leilani

    Leilani Durban

    Pragtig, pragtig!!:love:Jy is geseen met 'n wonderlike stem.:)

    Pragtig, pragtig!!loveJy is geseen met 'n wonderlike stem.smile

  • A

    A Pretoria

    Hi Chris, ek is tans in UK op 'n kursus en aangesien ek die hele week nog net swaar aksente hoor het ek toe besluit om op jou website aan te log vir bietjie afrikaanse kultuur. Was mal oor die song wat speel op jou website en sommer 'n warm gevoel in my hart gekry om dit hier ver te hoor!

  • Xuan

    Xuan Pretoria

    Chris, ek het gaan slaap en opgestaan met jou nuwe CD. WOW, ek is eintlik verstom! Jou talent ken geen perke nie, wel, nie wat ek al kon agterkom of sien nie:D Weereens, dankie Chris!:agree:

    Chris, ek het gaan slaap en opgestaan met jou nuwe CD. WOW, ek is eintlik verstom! Jou talent ken geen perke nie, wel, nie wat ek al kon agterkom of sien niebiggrin Weereens, dankie Chris!agree

  • Lindsay

    Lindsay Kaapstad

    Sjoe Chris! Ek het nie gedink dis moontlik nie, maar "As jy weer skryf" is wraggies nog mooier as "Ek herhaal jou". My gunsteling snitte is: Offerande,Gisteraand en As jy weer skryf. Dis werk soos hierdie wat my laat wens ek kon jou (Chris van die verhoog af) beter leer ken. Hou so aan Chris jy is die inspirasie agter my drome en wense :love:

    Sjoe Chris! Ek het nie gedink dis moontlik nie, maar "As jy weer skryf" is wraggies nog mooier as "Ek herhaal jou". My gunsteling snitte is: Offerande,Gisteraand en As jy weer skryf. Dis werk soos hierdie wat my laat wens ek kon jou (Chris van die verhoog af) beter leer ken. Hou so aan Chris jy is die inspirasie agter my drome en wense love

  • Liandi

    Liandi Citrusdal

    Hallo Chris!! wow ek kan nie wag vir jou CD nie, soos gewoonlik gaan dit AWESOME wees! Bly altyd so wonderlik soos wat jy is! Jy is een van die mees talentvolste mense wat ek ken! :love: Absoluut mal oor jou musiek, het al jou CD's en DVD's! JY rock my skat, keep on smiling xxxx :)Groete jou nr 1 fan Liandi

    Hallo Chris!! wow ek kan nie wag vir jou CD nie, soos gewoonlik gaan dit AWESOME wees! Bly altyd so wonderlik soos wat jy is! Jy is een van die mees talentvolste mense wat ek ken! love Absoluut mal oor jou musiek, het al jou CD's en DVD's! JY rock my skat, keep on smiling xxxx smileGroete jou nr 1 fan Liandi

  • Roelene Carleton

    Roelene Carleton Scotland, United Kingdom

    Ai man ek moet se die nuwe album klink so so goed. Eks mal oor die nuwe webblad, en ek het so pas die nuwe album gekoop so ek sien so daarna uit om dit klip hard in my huis te speel. Hie hie die bure verstaan nie my taal nie so dis nog beter. You go from strength to strength. Jy het wonderlike stem wat so baie mense aantrek en tref. Jy moet net so aanhou en kom tog asseblief Skotland toe. Ek het goeie musiek nodig, red my.

    Ai man ek moet se die nuwe album klink so so goed. Eks mal oor die nuwe webblad, en ek het so pas die nuwe album gekoop so ek sien so daarna uit om dit klip hard in my huis te speel. Hie hie die bure verstaan nie my taal nie so dis nog beter.
    You go from strength to strength. Jy het wonderlike stem wat so baie mense aantrek en tref. Jy moet net so aanhou en kom tog asseblief Skotland toe. Ek het goeie musiek nodig, red my.