Guestbook

Add message

Add your message

  • charmian

    charmian pretoria

    dankie vir jou en jou finominale 'presence' en jou show by Pierneef Teater gisteraand! Dit maak die siel en vel weer leef!

    dankie vir jou en jou finominale 'presence' en jou show by Pierneef Teater gisteraand! Dit maak die siel en vel weer leef!

  • Claire

    Claire Cape Town

    Hi Chris! Happy belated birthday! I was so glad to see Boo! are back together (I was a teenage fan in Johannesburg like 10 years ago!), and to have seen both you and the band live in Grahamstown this year. I look forward to your show in Parow later this month. Safe travels. :)

    Hi Chris! Happy belated birthday! I was so glad to see Boo! are back together (I was a teenage fan in Johannesburg like 10 years ago!), and to have seen both you and the band live in Grahamstown this year. I look forward to your show in Parow later this month. Safe travels. smile

  • Belinda Tolmay

    Belinda Tolmay Roodepoort

    Dankie vir gisteraand se Show by die NG Kerk in Roodekrans. Ons het dit baie geniet en was lekker om na die tyd met jou te kon gesels. Sterkte op al jou ventures Tolmays

    Dankie vir gisteraand se Show by die NG Kerk in Roodekrans.
    Ons het dit baie geniet en was lekker om na die tyd met jou te kon gesels.

    Sterkte op al jou ventures

    Tolmays

  • Hans

    Hans Zwolle - Nederland

    Hoi Chris, ik zie dat je vandaag jarig bent! Gefeliciteerd hoor! Groeten van Hans K. Ik hoop dat je snel weer solo in NL speelt Hi Chris, I noticed it's your birthday today. Congratulations ! Hope you'll perform solo soon again in the Netherlands. Best regards, Hans K

  • Anlie Maritz

    Anlie Maritz Brits

    Hi CC, baie geluk met jou b-day! Ek dink al heeldag aan jou. Gaan groot!! Enjoy!:D:D

    Hi CC, baie geluk met jou b-day! Ek dink al heeldag aan jou. Gaan groot!! Enjoy!biggrinbiggrin

  • Chamanda

    Chamanda Pretoria

    Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy 'n wonderlike dag en jaar hê!:)

    Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy 'n wonderlike dag en jaar hê!smile

  • Hanneke Benade

    Hanneke Benade

    Verjaarsdagwense.Geluk met jou 40ste more Mnr.Kameleon.Wel gedaan.

    Verjaarsdagwense.Geluk met jou 40ste more Mnr.Kameleon.Wel gedaan.

  • Ronel

    Ronel Namibie, windhoek

    Dankie vir "As jy weer skryf" en ook die herlewing van Ingrid. Dit is sielskos. Is baie bly oor die nuwe CD. Daar is nog baie gedigte van haar - moenie nou stop nie. :D

    Dankie vir "As jy weer skryf" en ook die herlewing van Ingrid. Dit is sielskos. Is baie bly oor die nuwe CD. Daar is nog baie gedigte van haar - moenie nou stop nie. biggrin

  • Weer ekke

    Weer ekke Perth

    Why was the date of my message changed to 25 June 2010? It's 17 July 2011 today ...???:confused:

    Why was the date of my message changed to 25 June 2010? It's 17 July 2011 today ...???confused