Guestbook

Add message
  • Barkies

    Barkies Bellville

    Jou webwerf is 'n vars bries met die klankstroom van jou liedjies. Goeie idee wat mens gereeld sal laat terugbesoek. Het vandag jou nuwe "Ingrid Jonker" album gekoop. Dit gaan defnitief groei. Dankie vir jou harde werk om Afrikaans te laat pols. Mooi loop ou maat.

  • hein hesse

    hein hesse hartbeespoort

    chris, my dogter moet 'n kultuur projek doen oor 'n afrikaanse prsoon en stel belang om dit oor jou te doen. Is daar 'n manier hoe sy met jou kan skakel op 'n meer private manier? Groete Hein

    chris, my dogter moet 'n kultuur projek doen oor 'n afrikaanse prsoon en stel belang om dit oor jou te doen.
    Is daar 'n manier hoe sy met jou kan skakel op 'n meer private manier?
    Groete
    Hein

  • Richard ( Oubaas ) Reynecke

    Richard ( Oubaas ) Reynecke Durbs

    Groete van jou Durban famielie . Ek sien jy kom nie Durbs toe hierdie jaar nie . OK dan sal ons maar wag vir volgende jaar .

    Groete van jou Durban famielie . Ek sien jy kom nie Durbs toe hierdie jaar nie . OK dan sal ons maar wag vir volgende jaar .

  • Mary Ann

    Mary Ann Pretoria

    Saw you for the first time at "Die Blou Hond" Fabulous! Your latest "Ek het gedink" is my favorite. May you keep producing your wonderful music to charm us with. Mary Ann

    Saw you for the first time at "Die Blou Hond" Fabulous! Your latest "Ek het gedink" is my favorite. May you keep producing your wonderful music to charm us with.

    Mary Ann

  • Gabor

    Gabor Hilversum, The Netherlands

    Hey Chris, bedankt voor jouw mooie muziek, ik hoop dat je nog heel veel mooie dingen blijft maken. Jij bent, volgens mij, een puur mens die menselijke echte muziek maakt. Zo geaard, zo echt. De mensheid kan jou, vooral nu, goed gebruiken. Bring us back to humanity man ! Dankjewel !

  • Carla

    Carla Amsterdam

    I've seen you twice: the first time I had never heard of you before, but I was totally flabbergasted. That's why I wanted to see you again: I went to a festival, only to see you. Once again, I was completely washed away. You are, make and evoke so much beauty, that I would like to say simply: baie dankie!!! I'm looking forward to the third time! You are so special... XXX:love:

    I've seen you twice: the first time I had never heard of you before, but I was totally flabbergasted. That's why I wanted to see you again: I went to a festival, only to see you. Once again, I was completely washed away. You are, make and evoke so much beauty, that I would like to say simply: baie dankie!!! I'm looking forward to the third time! You are so special... XXXlove

  • Cornelia van der Watt

    Cornelia van der Watt Hertzogville

    Dankie dat jy jou talent met ons almal deel. In dae van hartseer of blydskap is daar altyd iets van jou wat troos en inspireer. Dankie. Min dinge maak sin deesdae en min waardeer al die mooi en kosbaar in die lewe en dit is 'n inspirasie dat jy die mooi in elke dag sien al is dit ook 'n afdag. Dankie vir jou. xxx:)

    Dankie dat jy jou talent met ons almal deel. In dae van hartseer of blydskap is daar altyd iets van jou wat troos en inspireer. Dankie. Min dinge maak sin deesdae en min waardeer al die mooi en kosbaar in die lewe en dit is 'n inspirasie dat jy die mooi in elke dag sien al is dit ook 'n afdag.
    Dankie vir jou.
    xxxsmile

  • Helen

    Helen Aliwal-Noord EC

    Love jou musiek... jy praat met my siel

    Love jou musiek... jy praat met my siel

  • janssens agnes

    janssens agnes belgië

    Hi Chris, ben aangenaam verrast door "minutes to midnight"...Dank je wel! Ik stuur de coordinaten om te downloaden door aan al mijn "milieu"-relaties!!! De hele wereld moet dit werk horen én zien! knuffel. Agnes ;)

    Hi Chris,

    ben aangenaam verrast door "minutes to midnight"...Dank je wel! Ik stuur de coordinaten om te downloaden door aan al mijn "milieu"-relaties!!! De hele wereld moet dit werk horen én zien! knuffel. Agnes wink