Guestbook

Add message
  • Suzan Oelofse

    Suzan Oelofse Pretoria

    Ek het jou konsert op 25 Mei in Pretoria bygewoon. Dit was voorwaar 'n ervaring. Jy het my teruggeneem na my eie kinderdae toe ons, net soos jy, by die bure gaan TV kyk het. Ek wil jou ook komplimenteer op jou pragtige suiwer gebruik van Afrikaans. My moedertaal het lanklaas so mooi geklink. Baie dankie en voorspoed met jou loopbaan.

  • Carina

    Carina Pretoria

    Chris, baie dankie vir jou wonderlike vertoning gisteraand! Dit was wonderlik om na jou te luister en 'n ongelooflike voorreg om jou te ontmoet! Mag die Here jou seen op jou pad vorentoe.

    Chris, baie dankie vir jou wonderlike vertoning gisteraand! Dit was wonderlik om na jou te luister en 'n ongelooflike voorreg om jou te ontmoet! Mag die Here jou seen op jou pad vorentoe.

  • Meryl Alexander

    Meryl Alexander Stellenbosch

    Ek het van voor af net verlief geraak op Chris! Werklik 'n inspirasie en talentvol. Chris, kom weer Stellenbosch toe!!!!!:love:

    Ek het van voor af net verlief geraak op Chris! Werklik 'n inspirasie en talentvol. Chris, kom weer Stellenbosch toe!!!!!love

  • Sherene van Zyl

    Sherene van Zyl Port Elizabeth

    Baie dankie dat jy so "n groot bydrae maak aan ons Afrikaanse kultuur. Gisteraand was my eerste Chris Chameleon vertoning en ek wil net dankie sê vir "n onvergeetlike aand. Kan nie wag tot jy weer in PE is nie! Sterkte en voorspoed!:)

    Baie dankie dat jy so "n groot bydrae maak aan ons Afrikaanse kultuur. Gisteraand was my eerste Chris Chameleon vertoning en ek wil net dankie sê vir "n onvergeetlike aand. Kan nie wag tot jy weer in PE is nie! Sterkte en voorspoed!smile

  • Paul Meyer

    Paul Meyer Pretoria

    Jy is 'n legende deur en deur my vriend, dankie dat jy jou lig met ons deel.

    Jy is 'n legende deur en deur my vriend, dankie dat jy jou lig met ons deel.

  • Carla

    Carla Amstelveen

    YEAH!!!! You will be coming to Amstelveen in February 2013!!!! Love it!!!:D

    YEAH!!!! You will be coming to Amstelveen in February 2013!!!! Love it!!!biggrin

  • Sonja

    Sonja

    Hello Chris. I need to tell you how much I love your new pictures on your website. They're so beautiful!! Your are such a handsome man! ;)

    Hello Chris.
    I need to tell you how much I love your new pictures on your website. They're so beautiful!! Your are such a handsome man! wink

  • Johann Nel

    Johann Nel Sandton

    Chris, jy het die 28e Maart opgetree in Centurion en al het ek die 7e Hemel album al 'n paar jaar, het ek nie tenvolle besef hoe goed jy met jou stem is nie - jy gebruik dit regtig as 'n instrument.. en ook 'n instrument om mense se harte aan te raak. Verder 'improvise' jy ook goed op die verhoog wanneer elektriese kitaar kabels nie graag wil 'saamsing' die aand nie.. wel gedaan ou maat..

  • Rouxlé

    Rouxlé Port Elizabeth

    Kyk nou Klassieke Chameleon :agree::agree: Uitstekend!

    Kyk nou Klassieke Chameleon agreeagree Uitstekend!

  • Elzabie Brand

    Elzabie Brand Pretoria

    Baie dankie vir 'n besonderse, spesiale ondervinding. Mesmerised, captivated, I am completely hooked after attending my first, live Chameleon show. My Dr se daar is ongelukkig net een oplossing - een lewendige Verkleurmannetjie vertoning per week, is al wat gaan help. Jy is geweldig talentvol. Ek konnie glo dat so 'n wye verskeidenheid verskillende klanke, vermaak, inspirasie en nederige mooi, uit een lyf kan kom - verstommend,luisterryk! Ek is so bly dat jy musiek ontdek het en ook vir die voorreg dat ons dit kan beleef. :)

    Baie dankie vir 'n besonderse, spesiale ondervinding. Mesmerised, captivated, I am completely hooked after attending my first, live Chameleon show. My Dr se daar is ongelukkig net een oplossing - een lewendige Verkleurmannetjie vertoning per week, is al wat gaan help. Jy is geweldig talentvol. Ek konnie glo dat so 'n wye verskeidenheid verskillende klanke, vermaak, inspirasie en nederige mooi, uit een lyf kan kom - verstommend,luisterryk! Ek is so bly dat jy musiek ontdek het en ook vir die voorreg dat ons dit kan beleef. smile