Guestbook

Add message

Add your message

  • bjorn

    bjorn cape town

    what an amazing person you changed my mind on how to play music and i thank you for it :)

    what an amazing person you changed my mind on how to play music
    and i thank you for it smile

  • Lynnette

    Lynnette Johannesburg

    Fan van 1988 het jou in "Die Keiser" gesien opvoer by die skool konsert. Lank terug. Jou "career", sang toneel ensv. sal net nog beter word. Goed om te sien jy gaan NL toe volgende jaar. Groete

    Fan van 1988 het jou in "Die Keiser" gesien opvoer by die skool konsert. Lank terug. Jou "career", sang toneel ensv. sal net nog beter word. Goed om te sien jy gaan NL toe volgende jaar.

    Groete

  • Mareycke

    Mareycke

    Hey, Ek was by jou show saam met die Drakensberg Seuns koor in die Sudwala grotte en ek moet vir jou se daardie vertooning het my asem weg geslaan en hoendervleis gegee! O en jy het ons kinder programme fantasmagories op gesom!lol. En nou is jy deel van die Drakensberg seuns koor na daardie optrede!:D:D

    Hey,
    Ek was by jou show saam met die Drakensberg Seuns koor in die Sudwala grotte en ek moet vir jou se daardie vertooning het my asem weg geslaan en hoendervleis gegee! O en jy het ons kinder programme fantasmagories op gesom!lol.

    En nou is jy deel van die Drakensberg seuns koor na daardie optrede!biggrinbiggrin

  • Mika

    Mika Jozie

    Chris, gaan jy klop by Aardklop die jaar?

    Chris, gaan jy klop by Aardklop die jaar?

  • Evan Botha

    Evan Botha

    Ek is mal oor jou musiek:):):)

    Ek is mal oor jou musieksmilesmilesmile

  • Hans

    Hans Zwolle - NL

    Ha Chris ! fijn dat in feb 2013 je weer naar Zwolle gaat ! Hebben meteen geboekt! Hi Chris, glad you're coming to Zwolle again feb 2013! Booked asap. groeten Hans

    Ha Chris !
    fijn dat in feb 2013 je weer naar Zwolle gaat ! Hebben meteen geboekt!

    Hi Chris,
    glad you're coming to Zwolle again feb 2013! Booked asap.

    groeten Hans

  • Carla

    Carla Amsterdam

    Lovely to see that there will be a lot of concerts in the Netherlands in 2013. I really hope that a lot of new fans will come to experience your wonderful talent! You are more than worth it! You truly are a singing phenomenon who will bring us warmth from South Africa to (probably) the cold Netherlands. Smiling already!;)

    Lovely to see that there will be a lot of concerts in the Netherlands in 2013. I really hope that a lot of new fans will come to experience your wonderful talent! You are more than worth it! You truly are a singing phenomenon who will bring us warmth from South Africa to (probably) the cold Netherlands. Smiling already!wink

  • Barbara

    Barbara LETSITELE

    :)Baie dankie. Jy maak mens positief.

    smileBaie dankie. Jy maak mens positief.

  • Charles

    Charles Pretoria

    Hi Chris, I was at your show on friday evening (25/05). You also signed a cd for me - My wife brought me to your show for my b-day - I was the one met die bek vol tande! I didn't know what to say :confused: - sorrie ne :D thank you for a great show, you are very talented. I pray that our Lord Jesus will continue to bless you and that you will be able to continue to bless others. Numbers 6:24-26 May the Lord bless you and keep you; The Lord make His face shine upon you, And be gravious to you; The Lord lift His countenance upon you, And give you peace. Blessings Charles

    Hi Chris,
    I was at your show on friday evening (25/05).
    You also signed a cd for me - My wife brought me to your show for my b-day - I was the one met die bek vol tande!
    I didn't know what to say confused - sorrie ne biggrin
    thank you for a great show, you are very talented.
    I pray that our Lord Jesus will continue to bless you and that you will be able to continue to bless others.
    Numbers 6:24-26
    May the Lord bless you and keep you;
    The Lord make His face shine upon you,
    And be gravious to you;
    The Lord lift His countenance upon you,
    And give you peace.

    Blessings
    Charles

  • Suzan Oelofse

    Suzan Oelofse Pretoria

    Ek het jou konsert op 25 Mei in Pretoria bygewoon. Dit was voorwaar 'n ervaring. Jy het my teruggeneem na my eie kinderdae toe ons, net soos jy, by die bure gaan TV kyk het. Ek wil jou ook komplimenteer op jou pragtige suiwer gebruik van Afrikaans. My moedertaal het lanklaas so mooi geklink. Baie dankie en voorspoed met jou loopbaan.

    Ek het jou konsert op 25 Mei in Pretoria bygewoon. Dit was voorwaar 'n ervaring. Jy het my teruggeneem na my eie kinderdae toe ons, net soos jy, by die bure gaan TV kyk het. Ek wil jou ook komplimenteer op jou pragtige suiwer gebruik van Afrikaans. My moedertaal het lanklaas so mooi geklink. Baie dankie en voorspoed met jou loopbaan.