Guestbook

Add message
  • Donna-Lee

    Donna-Lee Melrose Arch

    Hi Mr Chameleon, Saw you on 21 September 2012. My girlfriends and I really enjoyed it and will get together once a year at one of your shows. All our love. Babbling idiots (us xxx).

    Hi Mr Chameleon, Saw you on 21 September 2012. My girlfriends and I really enjoyed it and will get together once a year at one of your shows. All our love. Babbling idiots (us xxx).

  • Derek

    Derek Fairland

    Die vertoning van 21 Sep 2012 was briljant!

    Die vertoning van 21 Sep 2012 was briljant!

  • Elzanne de Klerk

    Elzanne de Klerk Paarl

    Was 'n absolute bederf om jou vertoning by ons Ou Meul Teater by te woon! Jy is regtig baie besonder! Dankie dat ons in jou talent kan deel! Kan nie wag vir jou volgende vertoning nie!!! :)

    Was 'n absolute bederf om jou vertoning by ons Ou Meul Teater by te woon! Jy is regtig baie besonder! Dankie dat ons in jou talent kan deel!

    Kan nie wag vir jou volgende vertoning nie!!! smile

  • Martin Potgieter

    Martin Potgieter Kaapstad

    Jy was weereens bitter (hel) goed, bou so voort.:);)

    Jy was weereens bitter (hel) goed, bou so voort.smilewink

  • Anette

    Anette Parys

    :) Baie dankie vir n warm show in koue Parys vandag! Dit baie geniet, jy is n uitsonderlike kunstenaar!

    smile
    Baie dankie vir n warm show in koue Parys vandag! Dit baie geniet, jy is n uitsonderlike kunstenaar!

  • Liandi

    Liandi Citrusdal

    Hallo Chris! Jy is ongelooflik! Alle sterkte met alles! :):):):)

    Hallo Chris! Jy is ongelooflik! Alle sterkte met alles! smilesmilesmilesmile

  • Adri

    Adri Somerset-Wes

    Jou vertoning van Saterdag BAIE geniet!! Jou musiek laat my altyd goed voel. Mooi loop. Groete :):)

    Jou vertoning van Saterdag BAIE geniet!! Jou musiek laat my altyd goed voel. Mooi loop. Groete smilesmile

  • Anita (zippy-the-snail)

    Anita (zippy-the-snail) PT

    Danky vir die musik by gramstown! Daai Apie lied was AWESUM dit maak my en my susy altyd gelukkig. (Askies my afrikaans is nogal frot)Danky ook vir daai drawing wat u vir ons gemaak het. Jy can tekken! sies! nie urself opdonner nie, en eet itsie gesond. ek en sus:D

    Danky vir die musik by gramstown! Daai Apie lied was AWESUM dit maak my en my susy altyd gelukkig. (Askies my afrikaans is nogal frot)Danky ook vir daai drawing wat u vir ons gemaak het. Jy can tekken! sies! nie urself opdonner nie, en eet itsie gesond. ek en susbiggrin

  • Jackie

    Jackie Paarl

    Was great om jou live te sien by Dorpstraat Teater. Jy's regtig 'n talentvolle outjie;)

    Was great om jou live te sien by Dorpstraat Teater. Jy's regtig 'n talentvolle outjiewink

  • Arzelle

    Arzelle Kaapstad

    Dit was 'n belewenis om jou vertoning te sien, jou musiek maak my altyd goed voel, en om jou op verhoog te kon sien het was net ongelooflik. Baie dankie.;)

    Dit was 'n belewenis om jou vertoning te sien, jou musiek maak my altyd goed voel, en om jou op verhoog te kon sien het was net ongelooflik. Baie dankie.wink