Guestbook

Add message
  • AA uit Rustenburg

    AA uit Rustenburg Tarentaal teater

    Magtag man! Jou show by Tarentaal in Rustenburg vrydagaand was skitterend! Ons het jou en Sarel Fourie vreeeeeeslik geniet! Ons maagspiere is nou nog seer gelag. Dankie vir 'n lekker lag en saamsing aand. Geseende dag vir jou verder. Mag ons jou sommer gou weer in Rustenburg sien!!!!!! A + A van noord wes:D

    Magtag man! Jou show by Tarentaal in Rustenburg vrydagaand was skitterend! Ons het jou en Sarel Fourie vreeeeeeslik geniet! Ons maagspiere is nou nog seer gelag. Dankie vir 'n lekker lag en saamsing aand. Geseende dag vir jou verder. Mag ons jou sommer gou weer in Rustenburg sien!!!!!!
    A + A van noord wesbiggrin

  • Ronel Kolver

    Ronel Kolver Rustenburg

    ....vanaf die Tarentaal Teater. Sjoe, jy't darem 'n manier met woorde en as jy nog musiek bysit is dit darem sowaar magical! Jy rock! Sommer mal oor jou (en jou musiek) :)bly altyd so oulik! xxx

    ....vanaf die Tarentaal Teater. Sjoe, jy't darem 'n manier met woorde en as jy nog musiek bysit is dit darem sowaar magical! Jy rock! Sommer mal oor jou (en jou musiek) smilebly altyd so oulik! xxx

  • Nadia

    Nadia Pretoria

    Hello Oom Chris:) Ek is Nadia ek is 12 en ek is n groot fan van jou en ek sal graag na een van jou konserte toe wil gaan en Oom het n awesome talent:D Van:Nadia;)

    Hello Oom Chrissmile

    Ek is Nadia ek is 12 en ek is n groot fan van jou en ek sal graag na een van jou konserte toe wil gaan en Oom het n awesome talentbiggrin

    Van:Nadiawink

  • Irma

    Irma Pretoria

    Hi daar! Nou net na jou op Jacaranda geluister. Ek het nie woorde nie. Sjoe, ongelooflik, wow - wat 'n talent.:D Jy het my asem weggeslaan en hoendervleis gegee. Ek het dit baie geniet en gaan sommer die naweek vir my 'n cd koop. Hou so aan, wees jouself, almal anders is in elk geval klaar gevat! Mooi bly:love:

    Hi daar! Nou net na jou op Jacaranda geluister. Ek het nie woorde nie. Sjoe, ongelooflik, wow - wat 'n talent.biggrin
    Jy het my asem weggeslaan en hoendervleis gegee. Ek het dit baie geniet en gaan sommer die naweek vir my 'n cd koop.
    Hou so aan, wees jouself, almal anders is in elk geval klaar gevat! Mooi blylove

  • tiffany

    tiffany knysna south africa

    Hi chris .... Really enjoyed your shows , and acts was a great way to end a festival. :) please tell sarel I'm a big fan of his music... :agree:hope you have a fantastic year ahead thanks for ur fantastic music and most of all ur kindness towards ur fans. I respect the fact that fame doesn't get to you.May I add your a very talented lericsist..... My parents and I love your music, there's not a song that isn't played.MY mom says thanks vir die liefde:)keep up the great music, cannot wait to see what's next:)

    Hi chris .... Really enjoyed your shows , and acts was a great way to end a festival. smile please tell sarel I'm a big fan of his music... agreehope you have a fantastic year ahead thanks for ur fantastic music and most of all ur kindness towards ur fans. I respect the fact that fame doesn't get to you.May I add your a very talented lericsist..... My parents and I love your music, there's not a song that isn't played.MY mom says thanks vir die liefdesmilekeep up the great music, cannot wait to see what's nextsmile

  • zander

    zander Suid Afrika

    Ek het 'n Bittereinder cd gekoop en toe jou lietjie, kulkuns gehoor ! jy het baie mooi gesing!:love:;):)

    Ek het 'n Bittereinder cd gekoop en toe jou lietjie, kulkuns gehoor !
    jy het baie mooi gesing!lovewinksmile

  • Amanda

    Amanda Randburg

    Jou gisteraand op Kyknet gesien - Opreis na gister - uitstekend. Jou ma is seker baie trots op jou & jy op haar vir die opofferings wat sy gemaak het!!!!

    Jou gisteraand op Kyknet gesien - Opreis na gister - uitstekend. Jou ma is seker baie trots op jou & jy op haar vir die opofferings wat sy gemaak het!!!!

  • Rene

    Rene NL

    Gaan Sarel Fourie sy eie Fan Page begin? Waar kan ek opteken?

    Gaan Sarel Fourie sy eie Fan Page begin? Waar kan ek opteken?

  • Nico

    Nico Kaapstad

    Hi daar Chris jy is flippen goud dankie vir jou musiek!!!! ek raak sommer kwaad vi mense as hulle se hulle hou nie van jou nie!!!! :)

    Hi daar

    Chris jy is flippen goud dankie vir jou musiek!!!! ek raak sommer kwaad vi mense as hulle se hulle hou nie van jou nie!!!!

    smile