Guestbook

Add message
  • Traci

    Traci Johannesburg

    Just wanted to know how tall you are . Oh and loved the show you are amazingly talented.

    Just wanted to know how tall you are . Oh and loved the show you are amazingly talented.

  • Christo Raath

    Christo Raath Ermelo

    Awesome Show!!! Baie Dankie!

    Awesome Show!!!

    Baie Dankie!

  • Melissa

    Melissa Roodepoort

    Hi Chris, Dit was my eerste vertoning gister aand by die Barnyard. MAAR sal definitief nie my laaste wees nie. Ek het `n MASIEWE gaping in my opvoeding gehad tot gisteraand toe. Het lekker gelag en gehuil en die herhinderinge van kind wees geniet. Dankie dat jy nooit op gegee het nie - Al het jy alleen en sonder n boompie wakker geword. Ek glo dat wanneer die lewe jou "crush" word die goud uit gepars en dit wat oorbly definiëer wie jy werklik is. Jy is waarlik `n stukkie Goud vir Afrikaans en ons ginirasie en die dag wat jy nie meer hier is nie sal `n baie baie hartseer dag wees. Dankie vir die swaar kry dae want dit het jou ge-inspereer om te wees die aan gename man wat ek gisteraand ontmoet het (al hak ons koppies soms nog uit)... Baie dankie en alle voorspoed.

    Hi Chris,
    Dit was my eerste vertoning gister aand by die Barnyard. MAAR sal definitief nie my laaste wees nie. Ek het `n MASIEWE gaping in my opvoeding gehad tot gisteraand toe. Het lekker gelag en gehuil en die herhinderinge van kind wees geniet. Dankie dat jy nooit op gegee het nie - Al het jy alleen en sonder n boompie wakker geword. Ek glo dat wanneer die lewe jou "crush" word die goud uit gepars en dit wat oorbly definiëer wie jy werklik is. Jy is waarlik `n stukkie Goud vir Afrikaans en ons ginirasie en die dag wat jy nie meer hier is nie sal `n baie baie hartseer dag wees. Dankie vir die swaar kry dae want dit het jou ge-inspereer om te wees die aan gename man wat ek gisteraand ontmoet het (al hak ons koppies soms nog uit)... Baie dankie en alle voorspoed.

  • Riana

    Riana Johannesburg

    Hi Chris Jy rock. Het jou vertoning by Barnyard gisteraand verskriklik geniet. Dankie jy verdien al die toekennings wat jy al gewen het en behoort nog baie meer te kry. Mag God jou seen en inspireer vir nog baie jare vorentoe. Groete

    Hi Chris

    Jy rock. Het jou vertoning by Barnyard gisteraand verskriklik geniet. Dankie jy verdien al die toekennings wat jy al gewen het en behoort nog baie meer te kry. Mag God jou seen en inspireer vir nog baie jare vorentoe.
    Groete

  • Johan Strasheim

    Johan Strasheim Oudtshoorn

    Chris, Jou optredes by die afgelope KKNK was fenominaal. Ons het dit sommer twee maal gaan ervaar. (Ek het jou gesê na die tyd!) Die laaste ene het veral gerock. Hou asseblief aan met jou kreatiewe, unieke en professionele werk. Jy is werlikwaar 'n inspirasie - en ons soen jou weer volgende jaar hier in Oudtshoorn!

    Chris, Jou optredes by die afgelope KKNK was fenominaal. Ons het dit sommer twee maal gaan ervaar. (Ek het jou gesê na die tyd!) Die laaste ene het veral gerock. Hou asseblief aan met jou kreatiewe, unieke en professionele werk. Jy is werlikwaar 'n inspirasie - en ons soen jou weer volgende jaar hier in Oudtshoorn!

  • Christa Ferreira

    Christa Ferreira

    Hi Chris Jou musiek is vir my 'n inspirasie in goeie en in slegte tye. Dankie!

    Hi Chris
    Jou musiek is vir my 'n inspirasie in goeie en in slegte tye. Dankie!

  • Zelda Viljoen

    Zelda Viljoen Gauteng

    You are a remarkably beautiful soul. Never stop.

    You are a remarkably beautiful soul. Never stop.

  • Chantel & Johnathan

    Chantel & Johnathan Boksburg

    Hi Chris, We would just like to pass on our adoration to you and your awesome music. You have truly been blessed with an amazing talent. Your voice gives us goosebumps. We cannot wait to attend one of your shows and experience THE Chris live!

    Hi Chris,
    We would just like to pass on our adoration to you and your awesome music. You have truly been blessed with an amazing talent. Your voice gives us goosebumps. We cannot wait to attend one of your shows and experience THE Chris live!

  • Debbie

    Debbie Port Elizabeth, SA

    Hi Chris, Wanneer kom jy bietjie PE toe?

    Hi Chris,

    Wanneer kom jy bietjie PE toe?

  • Annemarie van der Meel

    Annemarie van der Meel Oosterhout

    Dag Chris, Door jouw ogen leer ik Zuid-Afrika kennen en door Ingrid Jonker leer ik poëzie meer en meer waarderen. Dank en tot volgend jaar! Warme groet, Annemarie van der Meel

    Dag Chris,

    Door jouw ogen leer ik Zuid-Afrika kennen en door Ingrid Jonker leer ik poëzie meer en meer waarderen. Dank en tot volgend jaar!

    Warme groet,
    Annemarie van der Meel