Guestbook

Add message

Add your message

  • Handri

    Handri Mosselbaai

    Weereens puik vertoning - veelsydig soos geen ander in Afrikaans!

    Weereens puik vertoning - veelsydig soos geen ander in Afrikaans!

  • Antoanette

    Antoanette Christchurch New Zealand

    Dit was fantasties en baie opwindend om jou hier by ons te he. Jou stem is so kosbaar en voorwaar 'n groot geskenk van God af. Pragtige werk saam met Daniella, wys jou weereens hoe geseend is jy. Kom kuier weer vir ons, en hou aan met wat jy doen. PS....ons is vreeslik lief vir Sarel ook...nogal verskeur tussen jou en hom. Ek weet nie wie gaan ek kies nie..Die ou moet weer saam kom NZ toe. ;-)

    Dit was fantasties en baie opwindend om jou hier by ons te he. Jou stem is so kosbaar en voorwaar 'n groot geskenk van God af. Pragtige werk saam met Daniella, wys jou weereens hoe geseend is jy. Kom kuier weer vir ons, en hou aan met wat jy doen. PS....ons is vreeslik lief vir Sarel ook...nogal verskeur tussen jou en hom. Ek weet nie wie gaan ek kies nie..Die ou moet weer saam kom NZ toe. ;-)

  • Sonja Naude

    Sonja Naude Bethlehem

    Ons het regtig jou vertoning geniet hier in Bethlehem! Baie dankie vir 'n puik "performance"!!! Ek sal defnitief, as dit moontlik is, al jou vertonings wil bywoon!

    Ons het regtig jou vertoning geniet hier in Bethlehem!

    Baie dankie vir 'n puik "performance"!!!

    Ek sal defnitief, as dit moontlik is, al jou vertonings wil bywoon!

  • Alicia Deyzel

    Alicia Deyzel Uitenhage

    Hello Chris, Glo dit gaan nog goed, die cd genaamd Posduif is ongelooflik mooi. Die weerkatsing is een van my gunsteling liedjies op die cd. Ek sien jy tree nie hierdie jaar in Uitenhage op nie - St Francis Baai is maar die naaste. Sal kyk wat ek kan doen, my ouers se arm draai hahaahahaha! Hou so aan met die fantastiese werk wat jy doen. Sterkte met jou vertonings oorsee - weet dit is 'n sukses. Mooi bly, blessings en liefde

    Hello Chris,

    Glo dit gaan nog goed, die cd genaamd Posduif is ongelooflik mooi. Die weerkatsing is een van my gunsteling liedjies op die cd.

    Ek sien jy tree nie hierdie jaar in Uitenhage op nie - St Francis Baai is maar die naaste. Sal kyk wat ek kan doen, my ouers se arm draai hahaahahaha!

    Hou so aan met die fantastiese werk wat jy doen.

    Sterkte met jou vertonings oorsee - weet dit is 'n sukses.

    Mooi bly, blessings en liefde

  • Miems Lamprecht

    Miems Lamprecht Potchefstroom Aardklop 2014

    Beste Chris My seun Jaco woon nog elkejaar jou uitvoering by Aardklop by-vandag het hy dit weer gedoen en sy woorde aan my was in `n pas 18-jarige en verjaarsdag geskenk:"Ma dit was Awesome-Posduif" en die "Songs" kos vir die siel-dit kan net in Afrikaans so wees.... Nogmaals dankie vir `n puik uitvoering. Geniet AArdklop 2014 Beste Wense Miems Lamprecht

    Beste Chris
    My seun Jaco woon nog elkejaar jou uitvoering by Aardklop by-vandag het hy dit weer gedoen en sy woorde aan my was in `n pas 18-jarige en verjaarsdag geskenk:"Ma dit was Awesome-Posduif" en die "Songs" kos vir die siel-dit kan net in Afrikaans so wees....
    Nogmaals dankie vir `n puik uitvoering. Geniet AArdklop 2014
    Beste Wense
    Miems Lamprecht

  • Anoniem

    Anoniem Suid Afrika

    Die beste Suid Afrikaanse sanger webblad!

    Die beste Suid Afrikaanse sanger webblad!

  • Lorrelei

    Lorrelei Boksburg

    Chris, your talent overwhelms me... sing a song for me

    Chris, your talent overwhelms me... sing a song for me

  • Handri

    Handri Midrand

    "Daar is geen land" - fantasties! Well done Chris!

    "Daar is geen land" - fantasties! Well done Chris!

  • kareng

    kareng

    Chris ek het my huis verlaat na 17 jaar laas jaar,,, Ek het hierdie gedig geskryf een aand na ñ hoëveld donderstorm ... vir my huis en vir ñ verlore liefde. Hoop jy vind vrede in jou nuwe tuiste :) dis nie meer lank nie.... die sagte melodieë en hartseer note van chris chameleon, ingrid jonker in die agtergrond verlore, in my vêr gedagtes herhaal ek jou lieflike lyf nes ingrid syne ook altoos nog ñ aand hier in my paleis, pandok, liewe hok dis nie meer lank nie nou dan sal my feëtjies en kabouters van hier vir iemand anders rond dans, saans, wanneer die aarde lieflik ruik heerlik nat en skoon gewas na ñ laatmiddag hoëveld storm

    Chris ek het my huis verlaat na 17 jaar laas jaar,,, Ek het hierdie gedig geskryf een aand na ñ hoëveld donderstorm ... vir my huis en vir ñ verlore liefde. Hoop jy vind vrede in jou nuwe tuiste smile

    dis nie meer lank nie....

    die sagte melodieë en hartseer note
    van chris chameleon, ingrid jonker
    in die agtergrond verlore,

    in my vêr gedagtes
    herhaal ek jou lieflike lyf
    nes ingrid syne ook altoos

    nog ñ aand hier in
    my paleis, pandok, liewe hok
    dis nie meer lank nie nou

    dan sal my feëtjies en kabouters
    van hier vir iemand anders
    rond dans, saans,

    wanneer die aarde lieflik ruik
    heerlik nat en skoon gewas
    na ñ laatmiddag hoëveld storm

  • Traci

    Traci Johannesburg

    Just wanted to know how tall you are . Oh and loved the show you are amazingly talented.

    Just wanted to know how tall you are . Oh and loved the show you are amazingly talented.