Guestbook

Add message

Add your message

  • Neill & Karola

    Neill & Karola Durbanville

    Jou energieke vertoning was weereens fantasmogories!! Die Kiwi en die Duitser het dit vreelik geniet en wag vir jou volgende show by Die Boer!

  • J

    J D

    Die Afrikaanse webblad is vol taalfoute.

  • Martha

    Martha KZN Suidkus

    Het jou en Boo! by Umzumbe gesien optree. Was absoluut wonderlik. Dankie.

  • Elize Louw

    Elize Louw Middelburg MP

    Julle is n pragtige paartjie!

    Julle is n pragtige paartjie!

  • Elize Louw

    Elize Louw Middelburg MP

    Julle vertoning gister by die Teddy Tea party bygewoon, het elke oomblik daarvan geniet! Sal moeite doen om weer n vertoning by te woon. Jy is n fantastiese kans te naar en dit is die moeite werd om jou te sien optree!

  • Vanessa

    Vanessa Louis Trichardt

    Ek het jou show by die Atterbury Teater (7 Aug) gaan kyk. Dit was regtig die BESTE SHOW wat ek nog OOIT gesien het van enige Kunstenaar! Ek wou nie gehad het dat die vertoning moet ophou nie :-)

  • Linda Rademan

    Linda Rademan rustenburg

    Jou vandag in Rustenburg gesien, was regtig great.

  • Ricky

    Ricky Bloemfontein

    Chris, a true professional! Your shows keep a person mesmerized from start to finish. A genuine person giving you his undivided attention when speaking to you after shows. I can't say I have seen a person from South Africa on the same level as you. One of a kind and I dare anyone to try and imitate you. Well done!!!

  • Magnus

    Magnus Sweden

    What a wonderful artist! Powerful voice and fabulous songs! Favourite songs of mine include Blue, Minutes to Midnight, Rested Defences and Om Jammer Te Se.

  • Jos en Mimi

    Jos en Mimi Eersel, Nederland

    Een geweldige nieuwe show, alles in jullie moedertaal. Jullie zijn een prachtige combinatie. Tot volgende keer.