May29

Chris Chameleon @ Atterbury Theatre

Atterbury Theatre, Pretoria

Klassiek, wêreld-fusie en instrumentale "pop" met stem. Beide Chris Chameleon & CH2 is bekend daarvoor dat hulle dikwels die grense van hul genres toets, sodat hul gehore altyd iets nuuts en verrassend te wagte kan wees! Chris Chameleon se briljante stemgebruik en magnetiese verhoogpersoonlikheid kombineer met die vernuftige kitaarspel en musikale vuurwerke van CH2 se fusion-styl met Spaans-Latynse-Afrika-ritmes en sommer lekker Afrikaans. ‘n Groot verrassing van hierdie samewerking is dat Chris Chameleon teks en melodie byvoeg tot die dinamiese oorspronklike werk van CH2 om tot die skepping van splinternuwe liede te lei. Ch2 skep op hulle beurt weer verwerkings van Chris se grootste treffers om ‘n vertoning uit die boonste rakke en van internasionale gehalte aan te bied. Classical, world music fusion and instrumental pop with vocals: Both Chris Chameleon and CH2 are known for pushing the boundaries of their respective genres testing what is in fact possible outside of the box so that their audiences can always expect something new and fresh! Chris Chameleon's brilliant use of his voice and his magnetic stage personality combines with CH2's technical virtuosity and musical fireworks in typical CH2 fusion of Spanish Latin African rhythms with sommer lekker Afrikaans thrown in. A lovely surprise this time is that Chris Chameleon created lyrics and extra melodic lines to some of the original CH2 compositions to create brand new songs. CH2 also reworked some of Chris's biggest hits in typical CH2 pizazz to all in all create a show on par with superb international standards.